2024
Daar gaan talle geleenthede in die nuwe kwartaal wees om jouself uit te leef sodat ons daadwerklik - as gemeente - lewens en gemeenskappe kan verander.
Sondag 28 April @09:30
Quinton Adams (bekend as "The Shackbuilder") kom deel sy ervaringe met ons oor hoe hy daadwerklik 'n verskil maak in gemeenskappe. Moet dit nie misloop nie.
08 Mei @19:00
Ouerskapsgeleentheid met Hettie Brittz "Kweek Kinders Met Karakter". Inhoud behels o.a. Temperament-inhoud, praktiese ouerskapleiding en nog meer. Kry kaartjies HIER
09:30
Die oggenddiens is 'n diens waar almal welkom is. Dit vind plaas in die Ouditorium.
16:45 - 18:00
Vredelust Tieners vind plaas Sondae in Vredelust se Aktiwiteitsentrum. Hulle doen groot- en kleingroep-aktiwiteite onder leiding van 'n span passievolle groepleiers.
18:00
Die Sondagaand byeenkoms vir Studente en Jong werkendes vind plaas in die Vredelust Foyer.
JESUSkidz vir laerskoolkinders, kleuterkerk vir 4-6 jaar en oppasdiens vir 0-3 jariges vind tydens die 09:30 diens plaas.
Registreer
Join ons aanlyn vir 'n volledige diens vanuit die gerief van jou eie huis. Dienste word op Youtube gestream en is ook na die tyd op die Youtube Kanaal beskikbaar.
Oggenddiens webstream
Verander Lewens en Gemeenskappe
Vredelust Gemeente het 'n storie. 'n Storie wat nie net uit hoogtepunte bestaan nie, maar 'n storie nietemin. Soos wat die gemeente (self) 'n storie het, het die mense van die gemeente ook 'n storie.
87 13th Avenue, Boston, Bellville, South-Africa
Copyright 2016 by Vredelust Church | Privacy Statement| Terms Of Use