Mag Christus vanjaar ons lewens verander om al meer soos Hy te lyk, sodat ons kan uitgaan en ook ander se lewens en gemeenskappe kan help verander. Maak vas jou sitplekgordel!
“Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al hoe meer verander om soos die Here te lyk, met ’n heerlikheid wat steeds toeneem namate die Here, dit is die Gees, dit aan ons gee.”
2 Korintiërs 3:18 NLV
Woensdag 16 Aug 19:00
Prof Stephan Joubert is 'n skrywer en hy is wêreldwyd bekend vir insiggewende bydraes tot Teologie. Hy kuier Woensdagaand 26 Augustus @19:00 by Vredelust, as deel van die reeks oor gawes.
Vrydag 04 Sept 19:00
Lente Sokkie
Dit is weer tyd om jou dansskoene uit te haal!
Vrydag 04 September 19:00
Woensdag 16 Sept
WORSHIPAAND
Ons is baie opgewonde oor ons Worshipaand, 16 September.
Kom worship saam met ons die Here se naam!
MEER OOR MATJOKS
09:30
Die oggenddiens is 'n diens waar almal welkom is. Dit vind plaas in die Ouditorium.
16:45 - 18:00
Vredelust Tieners vind plaas Sondae in Vredelust se Foyer, op die boonste verdieping. Hulle doen groot- en kleingroep-aktiwiteite onder leiding van 'n span passievolle groepleiers.
18:30
Die Sondagaand byeenkoms vir Studente en Jong werkendes vind plaas in die Vredelust Konferensielokaal.
JESUSkidz vir laerskoolkinders, kleuterkerk vir 4-6 jaar en oppasdiens vir 0-3 jariges vind tydens die 09:30 diens plaas.
Join ons aanlyn vir 'n volledige diens vanuit die gerief van jou eie huis. Dienste word op Youtube gestream en is ook na die tyd op die Youtube Kanaal beskikbaar. Diens gaan eers live vanaf 09:25 op Sondae.
Oggenddiens webstream
Woon jy in die Brackenfell/ Kuilsrivier omgewing? Besoek gerus ons kerkplant, FamilieKerk Bottelary, elke Sondag 9:30 in Curro Brackenfell se skoolsaal.
FamilieKerk Bottelary Website
MEER OOR VREDELUST UITREIKE
87 13th Avenue, Boston, Bellville, South-Africa
Copyright 2016 by Vredelust Church | Privacy Statement| Terms Of Use