Hoe kan ek 'n bydrae maak?
Hoe kan ek 'n bydrae maak?
Waarom glo ons in die beginsel van tiendes?
Die Bybel gee duidelike riglyne oor die bestuur van ons finansies. Daarom hou ons nie basaars, veilings, kunsmarkte en ander fondsinsamelings by Vredelust nie, maar vertrou die Here dat Hy in die behoeftes van individue en die gemeente sal voorsien wanneer ons almal getrou is aan die beginsels wat Hy leer, soos die gee van die eerste tiende van jou inkomste aan die Here.
Bankbesonderhede
NG Kerk Vredelust
ABSA (Tygervallei, Bellville)
Rek no: 340 580 109
Tak no: 63 2005
Kredietkaart transaksie
Die koeverte is beskikbaar by die Inligtingstoonbank of agter die stoele van die Ouditorium tydens dienste.
Bydraes in koeverte kan geplaas word in die offergawe-bordjies of die posbusse in die ingangsportaal op Sondae, of handig in by die kerkkantoor tydens die week.
Jy kan nou jou bydraes maak met jou selfoon... veilig, vinnig, gerieflik!
Stap 1: Laai die Zapper App af
Stap 2: Scan jou kredietkaart, kies ‘n pin... en voila!
Stap 3: Maak die App oop, scan die Vredelust Zapper Kode (QR-Code) met jou foon, tik die bedrag in.
Afgehandel!
Elektroniese oorplasing
Download: Bybel oor tiendes.pdf
Tuisblad
Kontak Ons
Lees meer: Bybel oor tiendes
Copyright 2016 by Vredelust Church | Privacy Statement| Terms Of Use
‘n Kredietkaart masjien is ook beskikbaar in die Media Sentrum.