VL wit

AKTIWITEITE

Wil jy inskryf - hoe werk dit?

Bybelskool bestaan uit 10 lesings van 'n uur lank op Maandae vanaf 19:00-20:00. Dit skop af op Maandag 1 Maart.

Daar is geen voorvereistes vir hierdie Module van die kursus nie. Jy is dus baie welkom om dit te doen indien jy nie vorige Bybelskool modules bygewoon het nie. Tydens die tien weke van die kursus sal jy:

  • geen eksamens skryf nie
  • geen werkstukke inhandig nie
  • geen graad of diploma ontvang nie  

Maar jy sal wel jou passie vir Jesus en sy Woord verdiep, leer hoe om belangrike Skrifwaarhede van toepassing te maak op jou eie lewe en sommer baie geestelik groei.

Onderwerpe sluit in: Die pad van bevryding, ‘n Studie van Dawid se lewe, Messiaanse beloftes en die gelowige, Om te offer of nie te offer, Ballingskap – wat nou? En vele meer…


Vanjaar, weens Covid-19, het jy 'n keuse of jy die Bybelskool lesings wil:

Fisies bywoon (saam met 'n aanbieder en ander studente in die Ouditorium)     of

Aanlyn bywoon (lesings word vanuit die Ouditorium lewendig gestream via YouTube en jy kan van die huis af by tye

                                   deelneem via die online chat funksie op youTube)

Jy moet asb jou keuse vir ons aandui op die inskrywingsvorm.

 

1)     Voltooi die inskrywingsvorm hier onder

2)      Doen die betaling per Zapper of EFT (R200 pp of R300 vir couple)

-  Zapper  (Laai die Zapper App af op jou foon, Scan die QR-code, doen die betaling.)

-  EFT (NG Kerk Vredelust, ABSA, Rek: 340 580 109, Tak: 632 005, Verwysing: BYBELSKOOL)

Stuur bewys van betaling na info@churchadventure.co.za

 

3)      Jy sal ‘n bevestigende email ontvang dat jy ingeskryf is vir Bybelskool -"n Lewe saam met God".

4)      ‘n Paar dae voor die aanvang van die eerste lesing sal jy ‘n kode ontvang wat jou sal toegang gee tot die PDF handleiding vir die 10-weke kursus, asook 'n link vir die livestream van die eerste lesing (almal wat ingeskryf het vir Bybelskool sal hierdie link ontvang, ook as jy lesings fisies gaan bywoon).

5)  Slegs persone wat 'n inskrywingsvorm voltooi het sal kommunikasie ontvang, so die aanbeveling vir egpare is dat elkeen apart 'n vorm voltooi (slegs een betaling nodig).  

Subscribe

* indicates required
Metode van Bywoning *
Ek skryf in as:

Bybelskool bestaan uit 10 lesings van 'n uur lank op Maandae vanaf 19:00-20:00. Dit skop af op Maandag 1 Maart.

Daar is geen voorvereistes vir hierdie Module van die kursus nie. Jy is dus baie welkom om dit te doen indien jy nie vorige Bybelskool modules bygewoon het nie.

Tydens die tien weke van die kursus sal jy:

  • geen eksamens skryf nie
  • geen werkstukke inhandig nie
  • geen graad of diploma ontvang nie  

Maar jy sal wel jou passie vir Jesus en sy Woord verdiep, leer hoe om belangrike Skrifwaarhede van toepassing te maak op jou eie lewe en sommer baie geestelik groei.

Onderwerpe sluit in: Die pad van bevryding, ‘n Studie van Dawid se lewe, Messiaanse beloftes en die gelowige, Om te offer of nie te offer, Ballingskap – wat nou? En vele meer…

 

Vanjaar, weens Covid-19, het jy 'n keuse of jy die Bybelskool lesings wil:

Fisies bywoon (saam met 'n aanbieder en ander studente in die Ouditorium)     of

Aanlyn bywoon (lesings word vanuit die Ouditorium lewendig gestream via YouTube en jy kan van die huis af by tye deelneem via die online chat funksie op youTube)

Jy moet asb jou keuse vir ons aandui op die inskrywingsvorm.

 

1)     Voltooi die inskrywingsvorm hier onder

2)      Doen die betaling per Zapper of EFT (R200 pp of R300 vir couple)

-  Zapper  (Laai die Zapper App af op jou foon, Scan die QR-code, doen die betaling.)

 

 

 

 

 

 

-  EFT (NG Kerk Vredelust, ABSA, Rek: 340 580 109, Tak: 632 005, Verwysing: BYBELSKOOL)

Stuur bewys van betaling na info@churchadventure.co.za

 

3)      Jy sal ‘n bevestigende email ontvang dat jy ingeskryf is vir Bybelskool -"n Lewe saam met God".

4)      ‘n Paar dae voor die aanvang van die eerste lesing sal jy ‘n kode ontvang wat jou sal toegang gee tot die PDF handleiding vir die 10-weke kursus, asook 'n link vir die livestream van die eerste lesing (vir persone wat lesings aanlyn gaan bywoon, almal sal die link ontvang).

5)  Slegs persone wat 'n inskrywingsvorm voltooi het sal kommunikasie ontvang, so die aanbeveling vir egpare is dat elkeen apart 'n vorm voltooi (slegs een betaling nodig).  

Zapper QR Vredelust