Daar is meer in die lewe as skoolgaan en huiswerk. Hier by Vredelust glo ons passievol in die krag van die volgende generasie!

Ons wil sien hoe die jeug van Suid-Afrika opstaan vir Jesus.

Dit is fantasties om te sien hoe lewens verander word wanneer tieners kies om voluit vir Jesus te lewe.

VLEG Crowd

Ons join die volwassenes vir worship in die eerste deel van die aanddiens. Daarna gaan ons uit vir epic discussions in graadgroepe oor ‘n reeks tema’s wat vir tieners belangrik is en sluit dan die aand af met lekker saam kuier en games in die “loft”. Dis vet pret!

Kamp

MIDWEEK: Ons het Woensdae van 19:00 tot 21:00 'n selgroep waar ons dieper chat oor die Bybel.

HANGOUTS: Ons reël lekker fun stuff om saam te doen en te kuier en die lewe te ontdek en geniet.

VLEG Events
Ons is die Jeug

Check ons op Facebook: www.facebook.com/vlegjeug

Copyright 2016 by Vredelust Church|Privacy Statement|Terms Of Use

VLEG TIENERS

GRAAD 7-11

SONDAE

18:00 -19:00

WEEKSDAE

Tuisblad

Kontak Ons