Pasella volunteers help met die bediening van koffie/tee en verversings na die Sondagoggend en -aanddienste.
Vir navrae kontak Michael King, 021-950 4459, 083 700 4264 of mking@churchadventure.co.za.