Sunday, September 05, 2010

World Wide Missions - Zambia

Minimize

Vredelust is betrokke in die weste van Zambië in ‘n dorpie genaamd Fuo.  Project Zam en Assmblies of God dryf huidiglik die werksaamhede in Fuo. Project Zam  se hoof basis is in Mongu van waar hulle na Fuo uitreik. Hulle hoofdoel is om kerkleiers op te lei, vir wees en weerlose kinders om te sien, onwikkeling van gemeenskapskole en landboukundige ontwikkeling.

Adres: Box 910267, Mongu, Zambia
Senior Leraar: Paul Van Coller
Kontak Persoon: Oswaldo Paul Van Coller (paul@zam.co.za)
Webwerf/Epos: www.zam.co.za

Vredelust Gemeente Copyright 2010 - Hosted and Created by DWS