Vredelust webwerf het geskuif
Ons het die afgelope twee weke Vredelust se webwerf op 'n nuwe bediener (server) oorgebou. Hopelik sal die spoed van die webwerf op die nuwe bediener baie beter wees in terme van algemene gebruik.
Sekere inligting wat op die vorige webwerf was moet nog oorgeskuif word, en ander inligting sal nie meer beskikbaar wees nie.
Indien enige probleme ervaar word, wees maar geduldig, ons sal daaraan aandag gee.