Ons wil jou storie hoor
Het die Here al iets ongeloofliks in jou lewe gedoen? Dit het tyd geword om dankie te sê en aan Hom die eer te bring deur ons stories met mekaar te deel. As daar iets is wat jy wil deel, 'n wonderwerk of selfs iets kleins, vul dit hier in (maks 200 woorde) en jy kan dalk 'n bemoediging vir iemand anders wees wat op die oomblik die Here vir iets groots vertrou.
Psalm 22:23 - Ek sal tot eer van u Naam getuig in die gemeente, U in die volle vergadering prys.