Mentor Kursus
Die Mentor Kursus strek oor twee aande. Leer die basiese beginsels van geestelike mentroskap. Ontgun jou leierskapspotensiaal en maak so 'n groter verskil in mense se lewens. Bywoning is gratis. Kursusmateriaal en 'n ligte ete word ingesluit.
Datum: 12 - 13 Julie 2010
Tyd: 18:00 - 21:30
Plek: Vredelust Ouditorium
Om te registreer kontak Christell King by 021 950 4441 of cking@churchadventure.co.za. Jy kan ook hier registreer.
Vir enige verdere navrae oor beide geleenthede kontak vir Martin Coetzee by 084 671 1004 of martin@churchadventure.co.za.