Vredelust dienste word lewendig uitgesaai
Vanaf Sondag 21 Maart 2010 sal die 10:00 en 18:30 diens in die Vredelust Ouditorium lewendig oor die Internet uitgesaai word.
Ons vertrou hierdie sal 'n nuwe geleentheid bied vir mense oor die hele wêreld om saam met ons die Here te aanbid en om as Sy liggaam in eenheid saam te kom.
Die uitsendings sal vir eers hier gevind kan word.