Wednesday, September 08, 2010

Video Diensopname (29 Augustus 2010)

Diensopnames (Laai mp3 hier af)

Aflaai spoed vir Videos

Gemiddelde aflaai spoed vir video opnames (150 MB).

56k Modem 6 H 30 min
256k ADSL 1 H 30 min
1 MB ADSL 20 min 30 Sec
4 MB ADSL   2 min 35 sec

 

Let wel

Jy kan die video van die preek hier kyk. Dit word nie aanbeveel vir persone met 'n 56k Dial-up Modem nie. Jy kan ook hierdie preek bestel (op CD of DVD) by die Vredelust Boekwinkel.

 

Probleme met Aflaai

Indien jy probleme ondervind met die aflaai van die diensopnames omdat jou IE of Firefox nie outomaties lêers wil aflaai nie, of om enige ander rede, probeer:

  • Right Click en dan
  • Save Target As... (Save Link As... in Firefox)

Argief

Vredelust Gemeente Copyright 2010 - Hosted and Created by DWS