Aug
25
Written by:
Karin Muller
Wednesday, August 25, 2010
Denial is seker die moeilikste les om te doen.
Baie keer dwing die samelewing ons om toe te maak en toe te hou. Sukses, status, prestasie....hoe kan mens swak en vulnerable wees as daar soveel druk van buite is om sterk te wees, in beheer te wees, uitgesorteer te wees? Veral in kerke moet ons mos perfek wees, hoe kan iemand wat 'n pad saam met God stap dan gebroke wees, sondig wees, verkeerde dinge aanvang? Ons moet mos 'n voorbeeld wees..al dan nie?
Ek daag jou uit...kom ons wys die wêreld die ware betekenis van:
Joh 8:32 And you shall know the truth, and the truth shall make you free.
Kom deel wat weerhou jou om vry te wees, lig te wees en gebroke voor God te wees.
En onthou - jy kan anoniem bly!
5 comment(s) so far...
Re: Denial is not a river in Egypt...
ek wil net se ons het gisteraand toe ons bymekaar gekom het nie mekaar geken nie. maar na 'n uur het ons vriende geraak wat sal saam staan toe in lente van dae. dit wat ons gedeel het was nie regtig so diep nie, maar dit het tog saak gemaak en ek kon voel dat die Vader diep en direk gaan sny en dat deur Sy genade en liefde vir ons as sondaars geen perke het nie, behalwe die beperkinge wat ons op Hom plaas. maar manne vasbyt en ons sal daar wees vir mekaar.
By ziplip on
Wednesday, August 25, 2010
|
Re: Denial is not a river in Egypt...
ek stem. ons begin as vreemdelinge vir mekaar, maar mettertyd raak ons vriende deur travellite. julle het geen idee hoeveel hierdie progam vir my beteken nie. vir die eerste keer kon ek dinge aanspreek wat ek nie woorde voor gehad het nie. seer dinge uit my verlede wat vandag 'n reuse negatiewe invoed op my lewe het.
By m on
Sunday, September 05, 2010
|
Re: Denial is not a river in Egypt...
PREPARING YOUR HEART : A closer walk with God must begin with a preperation of the heart. Think about the heart like a cup of water filled to the rim, and mixed in there is some engine oil. You can't put more water in, then it will overflow. No matter how much water you dump into the cup the oil stays at the bottom. There is a lot of dead stuff in our lives that we don't get rid of and we ask God to pour the anointng in, but our heart is already filled with dead things we refuse to dump out. God is looking for a clean and empty vessel. BROKENNESS IS A GOOD THING, BECAUSE YOU ARE BEING EMPTIED AND BECAUSE GOD IS CLOSE TO THE BROKEN HEARTED.
By Marina on
Tuesday, September 07, 2010
|
Re: Denial is not a river in Egypt...
Die oopmaak en deel van ons pyne is wonderlik, of om beter Afrikaans te gebruik, GREAT. Ons manne het dit werklik nodig. Ek het dit ontdek op Mighty Men en gehoop dat da erens so iets sal wees waar ons as manne kan oop gesels. 'n Paar dinge het ek ontdek wat baie belangrik is vir die geleentheid om maksimaal sinvol te wees:
Die groeplede moet kan "vriende" wees Hulle moet enigiets uit hulle persoonlike geestelike en persoonlike lewe met mekaar kan deel. Hulle moet voorbereid kom Hulle moenie buitentoe praat nie of verskans praat
God seën hierdie bediening
By Traveller on
Wednesday, September 08, 2010
|
Re: Denial is not a river in Egypt...
hallo julle, powerless was actually vir my die moeilikste les, ek het verlede woensdag opgestaan en was regtig heeltemal depress, wou net terugklim in my bed. maar na gisteraand se les, voel ek weer vol hoop en moed. en 'n paar tree nader aan God.
By princess charming on
Wednesday, September 08, 2010
|