Monday, February 06, 2012
   
Media Blogs
Blogsoek
Vertoon Blogs
Author: Karin Muller Created: Tuesday, May 11, 2010
Kom raak deel van 'n exciting nuwe geleentheid om jou storie en lewenservaringe te deel - en dit in Cyberspace! Hierdie blog sal jou ook die nodige ondersteuning bied tydens en na die Travel Lite program. Dit is ’n ideale plek om mekaar te ondersteun en raad te kry wanneer jy nie meer alleen kan nie. Jy kan natuurlik anoniem deelneem. Dit is ook 'n geleentheid om jou storie van oorwinning en genesing te deel en moonlik so iemand te help.
By Karin Muller on Thursday, March 31, 2011

Ek dink almal voel bietjie ontbloot na die laaste drie weke se Life Stories....

By Karin Muller on Tuesday, March 15, 2011

Dit is tyd vir die Life Story....is jy reg??

By Karin Muller on Thursday, October 14, 2010

Ons is halfpad en besig met die mees waaghalsige les in Travel Lite:)

By Karin Muller on Wednesday, September 08, 2010

Storms kom en gaan, omstandighede verander nie noodwendig nie...wat beteken hoop in sulke tye?

By Karin Muller on Wednesday, August 25, 2010

Travel Lite het offisieël met Les 1 afgeskop...Denial

By Karin Muller on Thursday, August 19, 2010

Wow, wat 'n begin vir Travel Lite...!

By Karin Muller on Wednesday, June 09, 2010

Gisteraand het ons 16 weke se reis na genesing/groei gevier deur vir oulaas saam te kuier en het ons na 'n paar se stories van oorwinnig geluister. Aan God al die eer vir 'n ongelooflike aand waar ons net weer opnuut besef het hoe nodig ons mekaar het en hoe afhanklik ons is van ander en van God.