By Karin Muller on
Thursday, March 31, 2011
Ek dink almal voel bietjie ontbloot na die laaste drie weke se Life Stories....
|
By Karin Muller on
Tuesday, March 15, 2011
Dit is tyd vir die Life Story....is jy reg??
|
By Leon Oosthuizen on
Sunday, December 26, 2010
Is dit 'n betekenisvolle tyd so aan die begin van die nuwe jaar? Of is dit maar net 'n vakansie- en afskakeltyd? Moet mens maar net van alles probeer vergeet en rustig wees? Of is dit ook 'n tyd vir nadenke oor wat verby is en wat voorlê?
|
By Leon Oosthuizen on
Wednesday, December 08, 2010
Om in die Kerstyd sommer na te dink oor egte Kersfees
|
By Andries Combrink on
Thursday, October 28, 2010
In Oktobermaand het die Social Club weer by Opskop gaan dans...
|
By Martin Coetzee on
10/15/2010 11:21 AM
 Selgroepe is FUN, en dis 'n plek om diep geestelike dinge te share en beleef. So waar lê die lyn tussen fun en geestelik?
Share jou stories en praat saam oor wanneer dit lekker werk, sodat dit fun is en mense effektief geestelik groei in die proses.
|
By Karin Muller on
Thursday, October 14, 2010
Ons is halfpad en besig met die mees waaghalsige les in Travel Lite:)
|
By Martin Coetzee on
9/29/2010 3:35 PM

Christene beweer dat geloof in Jesus Christus die enigste vorm van geloof is wat God se goedkeuring wegdra. Is Christene nie baie arrogant om so 'n eksklusiewe aanspraak te maak nie, of het hulle die waarheid beet?
|
By Andries Combrink on
Tuesday, September 28, 2010
September... dis heerlike Lente, die Winter's verby... behalwe as jy soos ons in die Kaap woon. Wie kan 'n Lentedag onthou waar dit nie gereën het nie? Dalk moet ons begin sing, dis ampertjies Lente...
|
By Martin Coetzee on
9/26/2010 11:26 AM
Daar is wyd uiteenlopende opinies oor die nodigheid en toepassings van bevryding in die lewens van gelowiges. Wat sê die Woord?
|