By Leon Oosthuizen on
Sunday, December 26, 2010
Is dit 'n betekenisvolle tyd so aan die begin van die nuwe jaar? Of is dit maar net 'n vakansie- en afskakeltyd? Moet mens maar net van alles probeer vergeet en rustig wees? Of is dit ook 'n tyd vir nadenke oor wat verby is en wat voorlê?
|
By Leon Oosthuizen on
Wednesday, December 08, 2010
Om in die Kerstyd sommer na te dink oor egte Kersfees
|
By Leon Oosthuizen on
Monday, September 20, 2010
Baie sien die geestelike as 'n bestemming of eindpunt - iets wat jy bereik of raak dan het jy dit. Die geeselike lewe is meer soos 'n reis of 'n wedloop, en dan eerder 'n maraton as 'n sprint. Dis ook nie 'n alleen-reis nie, daar is mede-reisigers by wie ons kan leer en wat ons kan ondersteun. Langs die pad gebeur daar baie dinge met jou. 'n Analogie is die reis van Israel van Egipte (= sondeslawerny) na Kanaän (= oorvloed). Ons gaan ervaringe deel en dinge wat geleer is.
|
By Leon Oosthuizen on
Tuesday, May 26, 2009
Ek wil sommer allerhande dinge kwytraak, waarskynlik om reaksie te kry, maar veral om jou bietjie te laat dink!
|