By Andries Combrink on
Thursday, October 28, 2010
In Oktobermaand het die Social Club weer by Opskop gaan dans...
|
By Andries Combrink on
Tuesday, September 28, 2010
September... dis heerlike Lente, die Winter's verby... behalwe as jy soos ons in die Kaap woon. Wie kan 'n Lentedag onthou waar dit nie gereën het nie? Dalk moet ons begin sing, dis ampertjies Lente...
|
By Andries Combrink on
Saturday, August 28, 2010
Is dit net ek of is 2010 besig om soos 'n stoomtrein verby te jaag? In Augustus het die Social Club gaan Tenpin Bowling speel in die Tygervallei, en saam met dit het ons sommer ook 6 maande oud geword...
|
By Andries Combrink on
Wednesday, July 28, 2010
Vredeluste is plesierig, dit kan julle glo. Hulle hou van partytjie en dan maak hulle so...
|
By Andries Combrink on
Monday, June 28, 2010
Aan die begin van Junie het ons weer as Social Club bymekaar gekom... Hierdie keer was dit sommer by Vredelust in die restaurant om net rustig te kuier en 'n bietjie om die vuur 'n vleisie te braai.
|
By Andries Combrink on
Friday, May 28, 2010
In Mei het ons as Social Club by Grandwest gaan ysskaats. Die van ons wat dit op die ys gewaag het, het gou besef... hoe jonger jy is hoe makliker is dit!
|
By Andries Combrink on
Wednesday, April 28, 2010
Hier is ons weer. Die Social Club het in April die Kromrivier gaan stap en ons is op die vooraand van die Ongewone Liefde veldtog...
|
By Andries Combrink on
Wednesday, March 17, 2010
Die Social Club het vir die eerste keer op 6 Maart by die Bell’s Golf Academy vir ‘n bietjie miniatuur golf bymekaar gekom.
|
By Andries Combrink on
Wednesday, February 17, 2010
Die Social Club is terug en ons beplan groot dinge vir 2010!
|