By Karin Muller on
Wednesday, June 09, 2010
Gisteraand het ons 16 weke se reis na genesing/groei gevier deur vir oulaas saam te kuier en het ons na 'n paar se stories van oorwinnig geluister. Aan God al die eer vir 'n ongelooflike aand waar ons net weer opnuut besef het hoe nodig ons mekaar het en hoe afhanklik ons is van ander en van God.