In Mei het ons as Social Club by Grandwest gaan ysskaats. Die van ons wat dit op die ys gewaag het, het gou besef... hoe jonger jy is hoe makliker is dit!