Die Social Club het vir die eerste keer op 6 Maart by die Bell’s Golf Academy vir ‘n bietjie miniatuur golf bymekaar gekom.