Sunday, September 05, 2010

Bloglys

Minimize

Blogargief

Minimize

Blogsoek

Minimize

Vertoon Blogs

Minimize
By Karin Muller on Wednesday, August 25, 2010

Travel Lite het offisieël met Les 1 afgeskop...Denial

By Karin Muller on Thursday, August 19, 2010

Wow, wat 'n begin vir Travel Lite...!

By Andries Combrink on Wednesday, July 28, 2010

Vredeluste is plesierig, dit kan julle glo. Hulle hou van partytjie en dan maak hulle so...

By Andries Combrink on Monday, June 28, 2010

Aan die begin van Junie het ons weer as Social Club bymekaar gekom... Hierdie keer was dit sommer by Vredelust in die restaurant om net rustig te kuier en 'n bietjie om die vuur 'n vleisie te braai.

By Karin Muller on Wednesday, June 09, 2010

Gisteraand het ons 16 weke se reis na genesing/groei gevier deur vir oulaas saam te kuier en het ons na 'n paar se stories van oorwinnig geluister. Aan God al die eer vir 'n ongelooflike aand waar ons net weer opnuut besef het hoe nodig ons mekaar het en hoe afhanklik ons is van ander en van God.

By Andries Combrink on Friday, May 28, 2010

In Mei het ons as Social Club by Grandwest gaan ysskaats. Die van ons wat dit op die ys gewaag het, het gou besef... hoe jonger jy is hoe makliker is dit!

By Pieta Wolfaardt on Friday, May 07, 2010

Tragies dat daar iewers tussen ons kinderdae en ons volwasse lewe ‘n radikale verlies plaasvind – ‘n verlies aan kreatiwiteit, leergierigheid en waagmoed...

By Andries Combrink on Wednesday, April 28, 2010

Hier is ons weer. Die Social Club het in April die Kromrivier gaan stap en ons is op die vooraand van die Ongewone Liefde veldtog...

By Andries Combrink on Wednesday, March 17, 2010

Die Social Club het vir die eerste keer op 6 Maart by die Bell’s Golf Academy vir ‘n bietjie miniatuur golf bymekaar gekom.

By Gerda van der Walt on Tuesday, March 16, 2010

 Uiteindelik is ons in Quelimane, Mosambiek! Na 5000km's deur Botswana, Zambie en Malawi het ons Sondag in Mosambiek aangekom. Nou begin die werk!

  
Vredelust Gemeente Copyright 2010 - Hosted and Created by DWS