Wednesday, February 22, 2012
   
Uitreike Vennote
Minimize
Ons Vennootskappe

Dit is belangrik om sterk bande te vorm met ander gemeentes wat ook 'n passie het om gemeenstkappe te verander.

Meeste van ons uitreike na Swaziland, Mosambiek, Msinga, Zambië en Namibië word gehou in vennootskap met sulke gemeentes.

Ons reik ook jaarliks uit na Kayamandi en is besig om ’n sterk vennootskap op te bou met Way of Life Church in Khayalitsha.