Saturday, May 19, 2012
   
Media Blogs
Blogsoek
Vertoon Blogs
Mar 15

Written by: Karin Muller
Tuesday, March 15, 2011  RssIcon

Dit is seker die moeilikste ding in vandag se tyd om oop en real te wees oor wie jy is, wat jy doen, waar jy vandaan kom ens. Vandag se samelewing vereis perfektheid, status, sukses.... Dan wonder mens - is daar plek vir gebrokenheid, vir swakheid?

Ek wil jou uitnooi om hierdie geleentheid met beide hande aan te gryp, want dit is die eerste stap om God se Waarheid 'n realiteit te maak in jou lewe.

Kom deel met ons jou vrese, verwagtinge, hoop....

Tags:
Categories:
Location: Blogs Parent Separator Travel Chat...

2 comment(s) so far...


Gravatar

Re: Is jy reg vir die challenge?

Ek was nog nooit so reg vir 'n challenge nie! Niks kon my voorberei het vir die challenging 2 jaar van my lewe wat verby is nie.

jobless, hopeless, passionless.... Nou het ek dit weer terug gekry!
Nog nie die werk nie maar die geloof en die liefde van my man, die genade van God en die voorreg om te kan leef!!

Oeps! Ek moet comment nie blog nie.

Ons sien vreeslik uit daarna om Sondag ons eerste diens by te woon by Vredelust Gemeente. Ons is nog saailinge hier in die Kaap... my bru

By Jonelle Louw on   Friday, March 18, 2011
Gravatar

Re: Is jy reg vir die challenge?

Die waarheid sal ons vry maak! Verseker! Ek ervaar dit elke keer wat ek real is oor my situasie.

By Anna-Marié on   Sunday, March 27, 2011

Your name:
Gravatar Preview
Your email:
(Optional) Email used only to show Gravatar.
Your website:
Title:
Comment:
Add Comment   Cancel