Welkom by Vredelust se web stream. Op 'n Sondag kan jy die 10:00 en 18:30 diens hier aanlyn volg. Om die ervaring 'n meer persoonlike een vir jou te maak wil ons graag hê dat jy sal registreer en inteken.


Let wel: Om die uitsending te kyk gaan jy 'n internet konneksie nodig hê met 'n minimum spoed van 384kbps. Om die uitsending te kyk sonder enige probleme gaan jy 'n internet konneksie nodig hê met 'n minimum spoed van 512kbps of hoër.