My God sal voorsien, vertroue in God en Sy Woord
Hierdie werkswinkel in geloof is gebaseer op Fillipense 4:19. Plaas jou vertoue in God en sien hoe die onmoontlike 'n geleentheid is om God se grootheid te ervaar. Dit is 'n pad van oorwinning en intimiteit.
Datum: 06 Maart 2010
Tyd: 09:00 - 16:00
Plek: Vredelust
Koste: R150 pp (Tee, koffie en ligte middagete ingesluit.)
Jy het nodig om 'n Bybel, pen en notaboek saam te bring.
Bankbesonderhede (Gebruik Naam/Van vir verwysing)
Rekeningnaam: E Calitz / Faith Ministries
Bank: ABSA
Tak: Santyger
Nommer: 9222617462
Takkode: 630-510
Alle besprekings moet voor 04 Maart 2010 gemaak word. Betalings dien as bevestiging van besprekings. Vir verdere navrae kontak Estelle Calitz by 082 904 4830 of estellec@mailbox.co.za. Jy kan ook gaan kyk by www.estellecalitz.org.