'n Huwelik van oorvloed!
Laat 2010 'n jaar van oorvloed wees vir jou huwelik! Berend en Suzanne bied aan 'n lewensveranderende huwelikskursus in Mei (en Oktober) 2010. Moenie hierdie wonderlike geleentheid van groei misloop nie! Slegs sewe plekke beskikbaar, so bespreek sommer dadelik!
Die kursus is vir die wat pasgetroud, amper getroud en lank getroud is. Almal wat 'n huwelik van oorvloed verlang.
Datum: Donderdae 06 Mei - 03 Junie 2010
Tyd: 19:30 - 21:30
Plek: Berend en Suzanne se huis in Kenridge
Koste: R460 per paartjie
Fasilitering is in beide Afrikaans en Engels.
Vir verdere navrae of om jou plek te bespreek kontak vir Suzanne van Aswegen by 082 339 6426 of suzanne@abundance-consult.com.