Joel Hunter
Joel Hunter is volgende naweek hier by Vredelust en sal al vier dienste behartig. Moet dit nie misloop nie.
Datum: 21 Maart 2010
Plek: Vredelust Ouditorium
Gary Kieswetter
Gary Kieswetter is oor twee naweke hier by Vredelust en sal al vier dienste behartig. Moet dit ook nie misloop nie.
Datum: 28 Maart 2010
Plek: Vredelust Ouditorium
Gebedsaand
Daar is 'n gebedsaand vir alle sakemanne en vroue met Gary Kieswetter.
Datum: Dinsdag 23 Maart 2010
Tyd: 18:30 vir 19:00
Plek: Vredelust Ouditorium
Madeliefies (Huishulpe)
Madeliefies vergader weer op Donderdag 18 Maart 2010 in die Vredelust Restaurant om 19:30.
Wekgewers moedig asseblief jul inslaap-huishulpe aan om aan te sluit by die Madeliefie-groep.
Vir meer inligting kontak Elmarié van Zyl by (021) 948 2218 (n/u)
Kidzklub in skoolvakansie
Daar is Kidsklub tydens die skoolvakansie en word deur Barefoot Ministries aangebied vir alle 6-12 jariges.
Datum: Maandag 29 Maart 2010 - Woensdag 31 Maart 2010
Tyd: 09:00 - 12:00
Plek: Vredelust Ouditorium
Koste: R80.00 pp
Vir verderde navrae kontak Tertius van den Berg by 082 783 7107 of tertius@churchadventure.co.za.
iDiski
Ons benodig nog 5 mense tussen die ouderdom van 18 - 25 jaar om te help met die Sokker Wêreldbeker uitreik. Vir verdere inligting kontak Jaco Vollgraaff by 021 950 4451 of jaco@churchadventure.co.za.