Sunday, May 20, 2012
   
Probleme met Aflaai

Indien jy probleme ondervind met die aflaai van die diensopnames omdat jou IE of Firefox nie outomaties lêers wil aflaai nie, of om enige ander rede, probeer:

  • Right Click en dan
  • Save Target As... (Save Link As... in Firefox)