Sunday, May 20, 2012
   
Media Boekwinkel
Minimize
Boekwinkel

Welkom by die Vredelust Boekwinkel webtuiste. Stel jy belang wat in die boekwinkel gebeur sonder om al die pad kerk toe te ry? Hou dan hierdie spasie dop...

In die Boekwinkel sal jy 'n wye verskeidenheid van items vind. Items word in die volgende kategorië opgedeel:

Vir enige navrae kontak Carina van der Merwe by (021) 950 4452 of bookshop@churchadventure.co.za.

Minimize
Boek Soeklig

Titel: Pelgrim Verse
Outeur: Koos van der Merwe
Prys: R100.00

 

 

Titel: Connecting
Outeur: Larry Crabb
Prys: R179.95

 

 

Minimize
Bybel Soeklig

Titel: Die Bybel in Praktyk
Outeur:
Prys: R299.95

 

 

Titel: Die Bybel NLV
Outeur:
Prys: R59.95

 

 

Minimize
CD Soeklig

Titel: Faith + Hope + Love
Kunstenaar: Hillsong
Was: R119.95
Prys: R107.95

 

Titel: Luidkeels Oorgegee
Kunstenaar: Retief Burger
Was: R109.95
Prys: R98.95

 

Minimize
Bestelling van Preke

CD en DVD opnames word gedoen van die 10:00 en 18:30 dienste in die Ouditorium. CD opnames word ook gedoen van die 09:00 diens in die Kerkgebou.  Geen DVD opname word gemaak van die 09:00 diens in die Kerkgebou nie. Bestellings en afhaal van preekopnames word by die boekwinkel gedoen. Kopieer-werk word Maandae en Dinsdae gedoen. Ons laat die klient via sms weet sodra die bestelling gereed is.

Prys van DVD = R30.00
Prys van CD  = R20.00

(Daar is nie klaar CD en DVD beskikbaar nie; ons maak dit op met bestelling.)

Minimize
Boekwinkel Ure

Maandae tot Vrydae:

      08:30 - 16:30

Sondag Oggende:

      09:30 - 10:00
      11:10 - 11:30

Sondag Aande:

      18:00 - 18:30
      20:10 - 20:30

Minimize
Top Boek Verkopers
  1. Pleisters vir die Siel
  2. Waag dit! Om lief te he 
  3. Die Boodskap
  4. Kweek Kinders Met Karakter
  5. Connecting
Minimize
Top CD Verkopers
  1. Vlieg Hoog CD
  2. God Of This City CD
  3. How Great Is Our God CD
  4. How Great Is Our God DVD
  5. Indescribable DVD