Wat is Vredelust se beginsels rondom die Nagmaal?
Is daar vir my 'n geleentheid om by die gemeente betrokke te raak?
Hoe word ek 'n lidmaat?
Hoe maak ek as ek my kind wil laat doop of wanneer ek wil hê dat daar gebid moet word vir my kind?
Ek wil graag bietjie meer weet oor vas...
As ons trou, wie kan dit doen?
Waar kan ek meer uitvind oor die gemeente se begroting?
Gebruik van fasiliteite / Huur troues en funksies?
Hoe raak ek deel van ‘n selgroep?