Die visie van Vredelust is om lewens en gemeenskappe te verander. Gemeenskapsbetrokkenheid is dus 'n groot deel van ons gemeente. Daar is verskeie projekte waaraan ons werk, en waarby ons betrokke is. Jy kan ook betrokke raak! Die projekte is:
As jy betrokke wil raak is dit die beste om die Vrywilligers Vraelys hier in te vul sodat ons jou kan help om jou plek te vind.