Vir vlytige hande wat vir niks verkeerd staan nie. Volunteers word benodig elke Vrydagoggend vir die vou, bind, en samevoeging van die preeknotas en ander materiaal wat uitgedeel word tydens dienste.
Vir navrae kontak Martin Coetzee by 021 950-4440 of martin@churchadventure.co.za.