Volunteers met ‘n groot glimlag en ‘n groot hart om mense welkom te laat voel. Verwelkomers staan gereed by die deure om te groet, diensblaadjies uit te deel en offergawes op te neem.
Vir navrae kontak Gerda van der Walt by 021 950 4441 of gerda@churchadventure.co.za