Koppie-en piering volunteers help met die bediening van koffie/tee en verversings na die Sondagoggend en -aanddienste.
Vir navrae kontak Lina Hattingh by 021 950 4440 of lina@churchadventure.co.za