Voorbereiding vir die Huwelik en Mentorskap
Verhoudingsvaardighede en basiese beginsels wat ‘n gesonde fondasie vir die huwelik bou word aangespreek, met die nodige ondersteuningstrukture (mentors) om groei te fasiliteer. Die fokus is op verloofdes, enkellopendes en geskeide persone.
- "Marriage Preparation" – kursus (6 weke; one-on-one/ klein groep)
- Mentorskap
- Verhoudingseminaar vir enkellopendes – In September 2011
Kontakpersone:
Christell en Michael King (076 112 7257)
Mynard en Julie Augustyn (082 772 7953)
Huweliksverryking
Huweliksverryking het ten doel om getroudes toe te rus met die vaardighede om ‘n verhoudingslewe van oorvloed te ervaar. Die fokus is op getroude persone, jare reeds of net pas getroud, gelukkig of minder suksesvol in hul verhoudingslewe.
- "a Marriage of Abundance" – kursus (5 weke; klein groep; 2 x jaar in Maart en Aug/Sept)
- Cassie Carstens – (naweekseminaar; 1 x jaar in November).
Kontakpersone:
Berend en Suzanne van Aswegen (082 339 6426)