AZAR Vrouebediening kom elke Dinsdagoggend vanaf 06:00 tot 07:00 bymekaar.
Kom drink koffie, kuier saam en kom geniet 'n tyd en plek vir ons as vroue om saam stil te raak in die teenwoordigheid van die Here.
Kontak vir Andriètte Steenkamp by 082 498 8058.