Vredelust se studentebediening op die Tygerberg Mediese Kampus is ‘n MOET vir elke student! Omgeegroepe, studentekampe en ‘n belewenis van jouself en die Here is wat ons laat kook.
Vir navrae kontak Pieta Wolfaardt by 021 950-4464 of pieta@churchadventure.co.za.