Sunday, September 05, 2010

Geestelike Reis - Travel Lite

Minimize

Travel Lite‘n Avontuur waar jy ontslae raak van oortollige bagasie deur:

  • Geestelik, emosioneel en spiritueel saam te groei.
  • Connected te wees met God, jouself en ander.
  • Jou te verbind om die reis saam te voltooi.
  • Te waag om jouself en jou gawes te ontdek.
  • Getuienisse wat hoop bring.
  • Toegerus en bemagtig te word om jou gawes te gebruik.

Ons Visie

Om lig te reis en om oppad daarheen te connect met God en ander wat ‘n verskil sal maak in Lewens en Gemeenskappe.

Waardes

   L = Lewe Lig  I = Intimiteit  G = Groei  H = Hoop  T = Toerus

Ontmoet die Travel Lite Span!

Indien jy meer inligting benodig, kontak Karin Muller by karin@churchadventure.co.za of (021) 950 4463.

Travel Lite Season 1

Minimize

Vredelust Gemeente Copyright 2010 - Hosted and Created by DWS