Sunday, September 05, 2010

Fondasieskool

Minimize

Fondasieskool - Jou pad na ‘n suksesvolle geestelike lewe

Die doel van Fondasieskool is om vir jou die nodige "tools" te gee om jou lewe op Christus te bou en 'n ware volgeling van Hom te wees. 'n Interaktiewe benadering wat self-studie, groepwerk, lesings, video-insetsels en praktiese toepassing insluit word gevolg.

Dit strek oor 6 weke en dek 3 basiese areas van jou geloofslewe:

  • Dink soos Jesus dink
  • Word soos Hy is
  • Doen wat Hy doen

Datum: Begin Maandag 11 Oktober 2010
Tyd: 18:30 – 20:30
Plek: Vredelust Konferensielokaal
Koste: R120.00

Inskrywingsvorm

Skryf hier in.

Betalings

Minimize

Kontant en tjekbetalings kan tydens Fondasieskool op die eerste Maangdagaand of in die week by Marietjie van Eck (kerkkantoor) gemaak word. Tjeks moet uitgemaak word aan NGK Vredelust.

Bankbesonderhede vir elektroniese oorplasings:

Rekeningnaam: NGK Vredelust
Bank: Absa (Tak: Tygervallei)
Takkode: 630 510
Rekening Nommer: 340 580 109 (Tjekrekening)
Verwysing: Fondasieskool + (jou voornaam en van) [Baie Belangrik!]

Faks/email asb alle bewyse van inbetalings aan Marietjie van Eck.
Faks: 021 9495978
E-pos: marietjie@churchadventure.co.za
Tel: 021 950 4453 / 021 950 4440

Vredelust Gemeente Copyright 2010 - Hosted and Created by DWS