AZAR Vrouebediening kom elke Dinsdagoggend vanaf 06:00 tot 07:00 bymekaar.
Kom drink koffie, kuier saam en kom geniet 'n tyd en plek vir ons as vroue om saam stil te raak in die teenwoordigheid van die Here.
Kontak vir Andriètte de Villiers by 082 663 9332.