Saturday, January 28, 2012

Vredelust verwelkom jou!

Welkom. Ons wil ‘n tuiste bied vir almal , ‘n plek waar jy met God en ander mense kan konnekteer. Ons is passievol oor Jesus en is passievol oor mense. Daarom sal ons jou wil begelei op jou geestelike reis. Dit moet vir jou een groot avontuur wees – “Life is a journey, enjoy the ride!” Op ons reis as gemeente is die saak wat ons rigting gee “Verander lewens en gemeenskappe”. Ons is ‘n kontemporêre gemeente met ‘n sterk evangeliese inslag en ‘n groot openheid vir die werk van die Heilige Gees. ”

Wat's Nuut...
Dissipelskapprogramme 2012 - Sunday, January 01, 2012

2012 is vir ons ‘n jaar van dissipelskap. As Vredelust familie is dit vir ons belangrik om committed volgelinge van Jesus te wees. Die volgende geleenthede wil jou help op hierdie reis:

Connect-aande
Die doel van Connect-aande is om jou te connect met die gemeente en/of kleingroep.
Maandagaand 30 Januarie en 27 Februarie.

Afskop: Dissipelskap- en mentorprogram
Maandagaand 6 Februarie

Boodskapreekse:
15, 22, 29 Januarie: Die krag van ‘n visie
5, 12, 19 26 Februarie, 4, 11, 18 Maart: Dissipelskap 101
6, 13, 20, 27 Mei, 3, 10, 17 Junie: Op reis met Jesus – ‘n 40-dae dissipelskapfokus
 

 

 

 

Minimize
Nuut By Vredelust Kyk hier